OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK
Underwriting Officer / Onderskrywingsbeampte
Job Location
Free State, South Africa
Job Description
Kern doel van die pos: Effektiewe hantering en onderskrywing van Agri-, Kommersiële- en Persoonlike lyne met betrekking tot versekering sowel as algemene administratiewe take. Vereistes: Graad 12; FAIS Akkreditasie (relevante kwalifikasie, RE5 & CoB - sal tot voordeel strek); Vorige werk ondervinding in onderskrywing of korttermyn versekerings omgewing); Agri en Kommersiële produk kennis / opleiding t.o.v korttermyn versekering. Vaardighede : Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Sterk syfervaardighede; Goeie organisasie vermoë; Moet onder druk kan funksioneer; Sperdatum gedrewe en goeie beplannings vermoë; Moet vertroulikheid kan handhaaf; Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf. Verantwoordelikhede: Onderskrywing van korttermyn polisse (nuwe besigheid, hernuwings en wysigings); Diens en skakeling met/vir Versekeraars en Makelaars; Instandhouding van versekerings polisse; Onderhou en vaslê van data op nodige stelsels en databasis; Voorbereiding van nodige verslae (nuwe besigheid, hernuwings en wysigings); Uitvoer van administratiewe pligte. Core purpose of the post: Effective handling and underwriting of Agri, Commercial and Personal lines with regard to insurance as well as general administrative tasks. Requirements: Grade 12; FAIS Accreditation (relevant qualification, RE5 & CoB will be beneficial); Previous work experience in underwriting or short-term insurance environment Agri and Commercial product knowledge / training with regard to short-term insurance. Skills : Good communication and language skills in Afrikaans and English; Computer literate (MS Office); Strong numeracy skills; Good organizational ability; Must be able to function under pressure; Deadline driven and good planning ability; Must be able to maintain confidentiality; The ability to maintain good interpersonal relationships. Responsibilities: Underwriting of short-term policies (new business, renewals and amendments); Service and liaison with / for Insurers and Brokers; Maintenance of insurance policies; Maintaining and capturing data on necessary systems and database; Preparation of necessary reports (new business, renewals and amendments); Execution of administrative duties.
Location: Free State, Free State, ZA
Posted Date: 8/27/2025
Location: Free State, Free State, ZA
Posted Date: 8/27/2025
Contact Information
Contact | Human Resources OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK |
---|