Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
KONSTRUKIEBESTUURDER / TERREINAGENT
Job Location
Bellville, South Africa
Job Description
Ons kliënt, n leier in die siviele konstruksiebedryf met projekte regoor Suid-Afrika sowel as in die buiteland, het tans die volgende geleentheid beskikbaar: KONSTRUKSIEBESTUURDER / TERREINAGENT BASIS: BELLVILLE, WES-KAAP Vereistes: Diploma in Siviele Ingenieurswese, BTech-graad of BSc Ing.-graad. Minimum 8 tot 10 jaar ondervinding in siviele konstruksie. Kandidaat met ondervinding in die bou van dorpsinfrastruktuur sal uitstekend geskik wees. Ervaring in mynbou en betonwerke . Moet basiese skedulering kan doen met Microsoft Projects of soortgelyke sagteware. Basiese begrip van die nuutste GCC, FIDIC of NEC kontrakvoorwaardes is belangrik. Ervaring met CCS Candy sal as n bonuspunt tel. Professionele registrasie of kandidaatstatus by SACPCMP en/of ECSA sal in jou guns tel. As jy n dinamiese en ervare terreinagent of konstruksiebestuurder is wat gereed is om aan te sluit by n toonaangewende konstruksiemaatskappy met projekte plaaslik en internasionaal, wil ons graag van jou hoor! Stuur CV met verwysing MSKT aan recruitment@ovdm.co.za teen nie later as 10 Mei 2025 .
Location: Bellville, ZA
Posted Date: 5/10/2025
Location: Bellville, ZA
Posted Date: 5/10/2025
Contact Information
Contact | Human Resources Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners |
---|